Find it.Tour it.Trust it.

























































































House1 / 90Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 1 450 000
Netjiese aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die ruim leefarea en oopplan kombuis vorm 'n geintegreerde area. Pragtige oopplan, moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, 'n gasstoof en 'n elektiese oond met plek vir ‘n regop yskas/vrieskas kombinasie. Uit die kombuis is 'n kort gangetjie met 'n groot linnekas. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met genoeg ingeboude kaste. Die en-suitebadkamer bestaan uit ‘n stort, toilet en 'n ingeboude wasbak op 'n granietblad. Die badkamer is geteel tot teen die dak. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit en het ook genoeg ingeboude kaste. Die tweede badkamer, wat tot teen die dak geteel is, bestaan uit 'n bad en 'n wasbak op 'n granietblad. Die leefarea is ruim met genoeg plek vir 'n sitkamer - en 'n eetkamerstel. Buite die sitkamer is 'n ruim grasdak lapa met 'n ingeboude braai en 'n granietblad kassie. Die aftree woning se uitstaande kenmerk is 'n pragtige, goed versorgde watervriendelike tuin. Daar is 'n ekstra groot enkel toesluit motorhuis met meer as genoeg plek vir 'n wasmasjien, tuimeldroer en ekstra pakplek. Die motorafdak is toe met seile waar 'n tweede voertuig gestoor kan word. Daar is ook parkering vir 'n addisionele voertuig. Die hoek eenheid is goed gelee¨, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, tennisbane en baie meer fasiliteite om van te droom. Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!
Estimated monthly repayment
R 13 693
on a R 1 305 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 66% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 650 000
Thabazimbi
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 685 000
Chroompark
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 630 000
Modimolle
HouseR 1 245 000
Mahlasedi Park
HouseR 1 837 800
Bela Bela