Find it.Tour it.Trust it.






















































House1 / 55Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Potchefstroom Rural, Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
R 4 200 000
Hierdie uitstekende eiendom bestaan uit die volgende: Oopplan kombuis en leefarea 3 Slaapkamers(elk met ‘n rivier uitsig, balkon, dakwaaier, lugreëling) met 3 en-suite badkamer. Privaat jetty en grasperk Koop sluit in huisraad en linne Die Huis: Die ‘superstructure’ en die res van die huis is van SABS goedgekeurde hout gebou met bekleding buite van sementvelsel ‘Vermont’ bouplanke en binnemure ‘n gladde pleister afwerking en duursame verf. Grondvloer en buite dek is van glans verseelde soliede rooi Ysterhout. Alle boumateriaal voldoen aan SABS en is deur die plaaslike raad goedgekeur. (230 vierkante meter). Die Reservaat: Die reservaat is uitstekend geleë in die hart van die Vredefort koepel wat as Wêreld erfenis geklassifiseer is, en is uitstekende waarde toevoeging vir die natuur familie wat rustigheid, ontspanning in die bos wil geniet. Die reservaat is geleë aan die Vaalrivier, stroomop vanaf Schoemansdrift, binne die Vredefort koepel. Die reservaat is pragtig geleë tussen die rante wat gevorm is deur die impak van die meteoriet met die Vaalrivier wat daar deur kronkel. Die reservaat is ongeveer 20 minute se ry vanaf Potchefstroom en Parys en een uur vanaf die Rand. Dit is ‘n reservaat wat voorsiening maak vir agt -en dertig erwe met woonhuise waartoe die algemene publiek nie toegang het nie. Verskeie fasiliteite is aangebring, naamlik elektrisiteit vanaf Eskom, water vanuit die boorgat en ‘n ‘n water suiwerings aanleg. Verdere fasiliteite is ’n swembad, boot sleephelling, visvang-jetties, wandelpaaie binne die reservaat, en nog vele meer. Uitstekende geriewe vir visvang, roei, wandel en ontspanning in die natuur is beskikbaar. Die reservaat is ten volle omhein met 2.5 meter hoë wildsheining en verskeie spesies wild is op die terrein. Toegang tot die reservaat is d.m.v afstandbeheerde elektriese hekke. Die reservaat het deur middel van n serwituut wandel regte van ongeveer 14 kilometer op die aangrensende wildsplaas.
Estimated monthly repayment
R 39 662
on a R 3 780 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Potchefstroom Rural, Potchefstroom Rural, Potchefstroom, North West
Fair-value check
Priced highPriced 138% above comparable 3-bed houses for sale in Potchefstroom Rural
Based on 12 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Delene Minny
RE/MAX Legacy - Potchefstroom
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 4 775 000
Leloko Lifestyle And Eco Estate
HouseR 4 250 000
Van Der Hoff Park
HouseR 3 250 000
Pecanwood Estate
HouseR 4 200 000
Westlake Country And Safari Estate
HouseR 4 775 000
Leloko Lifestyle And Eco Estate
HouseR 5 300 000
Xanadu
HouseR 4 825 000
Van Der Hoff Park
HouseR 2 950 000
Boschdal