Find it.Tour it.Trust it.









































House1 / 42Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 090 000
Welkom by ’die woning waar ruimte, rustigheid en Boshveld-sjarme saamvloei om die perfekte aftreeleefstyl te skep. Die woning bied: - 2 Slaapkamers 2 Badkamers Ruim familie kamer Afsonderlike TV-kamer Eetkamer Volledige kombuis met ekstra ooghoogte-oond Veelsydige loft – ideaal as gastekamer, studeerkamer of stokperdjie-ruimte Enkel Afdak Hierdie ruim vloerplan bied 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n veelsydige loft-kamer, alles ontwerp om gemaklike en ontspanne leefruimte te verseker — sonder enige ingehokte gevoel. Met die intrapslag word jy verwelkom deur ’n ruim familie kamer gevul met natuurlike lig wat deur die groot vensters instroom. Vanuit die leefarea open ’n skuifdeur na jou kuierstoep, waar die mooiste uitsig jou begroet. Hier kan jy daagliks die pragtige natuurlike plantegroei, voe¨llewe en selfs die vrylopende wild geniet — ’n unieke ervaring wat deel word van jou alledaagse lewe. Inwoners geniet toegang tot ’n wye reeks geriewe en aktiwiteite, insluitend: Sorgsentrum met sekere weeklikse dienste Verhitte swembad Natuurreservaat en stap roetes Restaurant, wegneemetes en kontantwinkel Biblioteek Haarsalon Aktiwiteite soos Jukskei, lyndans, boogskiet en nog vele meer Al hierdie geriewe is in maklike loop afstand vanaf hierdie woning Hierdie is nie net ’n huis nie — dit is ’n leefstyl. Kom ervaar die saamwees, veiligheid en unieke atmosfeer van hierdie alternatiewe aftreelewe. Skakel my gerus — ek wys jou graag meer van alles wat Die Oog so uniek maak.
Estimated monthly repayment
R 10 293
on a R 981 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
TownhouseR 875 000
Bendor
HouseR 1 400 000
Impala Park
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 880 000
Nkowankowa
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor