Find it.Tour it.Trust it.


























House1 / 27Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 3 495 000
Tse?Afsaal eiendomme sedert 2007 bied aan: Hierdie pragtige, argitektonies ontwerpte dubbelverdiepinghuis bied 'n toonbeeld van styl en funksionaliteit. Geleë in 'n rustige, verkeersvrye omgewing met 'n uitsig oor die bekoorlike Fluitjieskraal Noord-plaas, bied hierdie huis die perfekte gesinsleefstyl. Uitsonderlike Eienskappe: • Terraco EIFS-afwerking: Die huis is beklëe met 'n lae-onderhoud, dekoratiewe pleisterafwerking wat elegansie en duursaamheid kombineer. • Die huis is energie doeltreffend met byna dubbel die isolasie van tipiese ligtestaalhuise. • Unieke ontwerpelemente: Die dubbelverdieping-loftarea (36m²) sluit 'n eie badkamer in en is 'n veelsydige spasie wat as hoofslaapkamer, sosiale area, speelkamer of vir 'n jong volwassene ingerig kan word. 'n Stylvolle hoekglasvenster bied 'n indrukwekkende visuele kenmerk. Geriewe en Ontwerp: • 3 slaapkamers: Al die kamers het ingeboude kaste, en die hoofslaapkamer spog met sy eie patio-dek en vol badkamer met dubbel wasbak geriewe vir hom en haar. • Moderne leefareas: 'n Groot oopplan-leefkamer en kombuis skep 'n uitnodigende atmosfeer vir gesin en gaste. • Hoë gehalte kombuis: Die kombuisdeure en -laaie is toegerus met sagte-sluitingsskarniere vir 'n stylvolle en gerieflike gebruikservaring. • Badkamers: die tweede badkamer is toegerus met stort, toilet en wasbak asook 'n praktiese area vir 'n wasmasjien en tuimeldroër, Die derde badkamer is op die boonste verdieping en is toegerus met ‘n stort, wasbak en kassie en ‘n toilet. • Stoorplek: 'n Ruim opberghoek onder die trappe vir maklike toegang asook 'n laai spasie. • Buite-leefruimte: 'n Dekarea by die kombuis met 'n ingeboude houtbrand klei-pizzaoond – perfek vir gesinskuier. Ekstra Geriewe: • Dubbel motorafdak met netjiese plaveisel. • Digitale besproeiingstelsel en gevestigde grasperk. • Modern-verstelbare beligting met kleurwisselopsies vir elke stemming. Hierdie pragtige gesinshuis kombineer moderne geriewe, uitstekende vakmanskap en tydlose ontwerp. Moenie hierdie kans misloop om in 'n huis te woon wat gemak, styl en uitsonderlike insolasie bied nie! Kontak ons vandag om jou afspraak vir 'n besigtiging te maak en ontdek waarom hierdie huis in 'n klas van sy eie is. Verblyfsreg in Orania is 'n vereiste.
Estimated monthly repayment
R 33 004
on a R 3 145 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Priced highPriced 67% above comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 58 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 4 440 000
Upington Central
HouseR 2 780 000
El Toro Park
HouseR 2 900 000
Kuruman
HouseR 2 550 000
Dibeng
HouseR 2 490 000
Blydeville
HouseR 2 950 000
Hillcrest
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 600 000
Hartswater