Find it.Tour it.Trust it.
























House1 / 25Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Bredasdorp, Bredasdorp, Bredasdorp, Western Cape
R 16 200 /mo
Deposit: R 32 400
Hierdie ruim en uitnodigende huis bied alles wat ’n gesin nodig het vir gemaklike leef en ontspanne kuier. Die eiendom beskik oor ’n heerlike swembad – perfek vir warm somersdae – asook ’n sonnige stoep waar jy die hele jaar deur kan kuier, of dit nou winter of somer is. Die huis is veilig omhein en het ’n groot, netjiese tuin – ideaal vir kinders en troeteldiere. Binne die huis vind jy: 3 Ruim slaapkamers 2 Netjiese badkamers Studeerkamer ’n Gerieflike oop leefarea ’n Praktiese kombuis met ’n aparte waskamer (elektriese oond met gas kookplate) Sonstoep met ingeboude binnebraai – ideaal vir kuier Die boonste verdieping (loft) bied ekstra spasie met: ’n slaapkamer, sitkamer en studeerhoek – ideaal vir werk van die huis af Verder is daar: ’n Dubbel motorhuis vir veilige parkering Vesel (fibre) beskikbaar vir die huurder se eie konneksie ’n Afsonderlike woonstel word apart verhuur en beskik oor ’n eie ingang, volledig geskei van die huis. Hierdie huis kombineer gerief, spasie en gesellige leefareas – perfek vir gesinne wat hou van kuier en onthaal om die swembad.
Rent as % of your income
33.1%
Manageable but tight
deposit + 1st month + admin
rent + deposit + admin
advertised price
Estimate only — landlords typically look for rent at or below 33% of gross monthly income, but affordability also depends on your other debts and credit profile.
Bredasdorp, Bredasdorp, Bredasdorp, Western Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
HouseR 18 885 /mo
The Crest
Flat / ApartmentR 15 400 /mo
Olifantskop
Flat / ApartmentR 13 500 /mo
Dormehls Drift
HouseR 18 000 /mo
Brenton On Lake
Flat / ApartmentR 16 000 /mo
Langeberg Ridge
Flat / ApartmentR 15 750 /mo
Milnerton Central
Flat / ApartmentR 14 500 /mo
Table View
Flat / ApartmentR 16 000 /mo
Sunningdale