Find it.Tour it.Trust it.




























House1 / 29Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 660 000
Gerieflike aftrede, genoeg ruimte en 'n aktiewe leefstyl! Gelee¨ in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed bied hierdie pragtige 2-slaapkamer, 1-badkamer grasdakhuis die ideale kombinasie van gerief, karakter en rustige aftreelewe. Wanneer jy by die skadu-afdak stop, stap jy deur die kanthekkie wat lei na ’n ruim geplaveide area waar die lapa met ingeboude braai jou verwelkom. Hier is volop spasie vir potplante en kuiergeleenthede, asook die deur wat toegang gee tot die oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Ekstra kaste is smaakvol bygevoeg om voldoende pakplek te verseker. Die badkamer, toegerus met ’n ruim stort, toilet en wasbak, is links net voor die hoofslaapkamer gelee¨. Die hoofslaapkamer is ruim genoeg om gemaklik ’n Koningin- of Koningsgrootte bed te akkommodeer en beskik oor voldoende kasruimte vir twee persone. ’n Skuifdeur vanuit die kamer maak oop na die binnehof met sy lapa en plaveisel — ’n rustige, private buiteleefruimte. Die tweede slaapkamer is kleiner en kan twee enkelbeddens huisves, maar beskik nie oor ingeboude kaste nie. Indien kaste bygevoeg sou word, sal ’n driekwart- of enkelbed die beste pas. Die dubbelvolume van die grasdak skep ’n gevoel van ruimte en oopheid wat die natuurlike lig en atmosfeer van die woning versterk. Hierdie huise verseker ’n gerieflike aftrede, terwyl die aktiewe leefstyl van die oord sorg dat inwoners met grasie kan verouder.
Estimated monthly repayment
R 6 233
on a R 594 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 33% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 490 000
Driefontein Ah
Flat / ApartmentR 820 000
Lephalale
HouseR 500 000
Polokwane Ext 44
HouseR 699 000
Westenburg
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 550 000
Vaalwater
HouseR 800 000
Driefontein Ah
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor