Find it.Tour it.Trust it.














































House1 / 47Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 945 000
Jou eie vrystaande woning in Die Oog Aftree Landgoed, gelee¨ aan die voet van die Waterberge, wag net vir jou. Hier word die rustige Bosveld-leefstyl en moderne gerief op die mooiste manier saamgevoeg. Met die intrapslag voel jy reeds tuis. Die ruim oopplan-uitleg met die stylvolle geteelde leefarea skep ’n warm en uitnodigende atmosfeer. Skuifdeure open na ’n prentjiemooi kuierstoep met ingeboude braai, gedeeltelik toegemaak vir gemak in alle seisoene, en vloei na ’n pragtig versorgde tuin wat ’n gevoel van rustigheid, privaatheid en vrede bied. Die keurige kombuis is ’n ware hoogtepunt, met meer as genoeg kasruimte vir al jou kosbare items, plek vir ’n yskas/vrieskas, asook ’n splinternuwe Bosch-oond en 4-plaat gasstoof – perfek vir diegene wat graag kook , bak en onthaal. Hierdie pragwoning bied ook uitstekende ekstra geriewe: 5 dakwaaiers vir die warm somersdae 4 skuifdeure wat volop natuurlike lig en vars lug inlaat Solar-kragstelsel Hittepomp vir die geiser vir ekstra energiebesparing Rolstoelvriendelike ontwerp met ruim deure vir gemaklik toegang Praktiese buite opwasarea onder n gedeeltelike afdak, met genoeg ruimte vir die wasmasjien en tuimeldroeer. Die drie slaapkamers is werklik iets besonders. Van kamers met skuifdeure wat oopmaak na die netjiese tuin, tot ruim ingeboude kaste, straal elke vertrek gemak en styl uit. Hierdie huis kan in een woord besktyf word as Asemrowed !!! Die hoofslaapkamer beskik oor ’n volledige en-suite badkamer, terwyl ’n smaakvolle gastebadkamer met stort addisionele gerief bied. Voltooi hierdie perfekte prentjie met: Enkel motorhuis met afstandbeheerde garagedeur Enkel afdakparkering Addisionele parkeerplek vir ’n kuiergas Dit is die wenkombinasie vir jou droomvervulde alternatiewe aftreehuis in ’Die Goed Beveiligde Landgoed. Vir alles en nog meer wat Die Oog jou kan bied,skakel vandag – moenie uitstel nie! Ek vertel jou graag meer en reel met plesier ’n besigtiging .
Estimated monthly repayment
R 18 367
on a R 1 750 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 650 000
Thabazimbi
HouseR 2 360 000
Kameeldoringpark
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 500 000
Annadale
HouseR 1 685 000
Chroompark
TownhouseR 2 300 000
Bendor
HouseR 1 950 000
Phalaborwa
HouseR 1 590 000
Mahlasedi Park