Find it.Tour it.Trust it.


















House1 / 19Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 750 000
Gemaklike 2-Slaapkamer, 2 badkamer Aftree Eenheid in Die Oog Leefstyl Landgoed Bied jy vir jouself die geskenk van rustigheid en ’n gemeenskap-gedrewe leefstyl in hierdie pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid in die gewilde Die Oog Aftree Leefstyl Landgoed – gelee¨ in die hartjie van die bosveld. Perfek geplaas slegs ’n klipgooi van die jukskei-bane en die gewilde Njala Lapa, waar vriendskappe gesmee word oor ’n kolebraai of geleentheid. Die eetsaal, winkeltjie en warmwater-swembad is alles binne loopafstand – ideaal vir diegene wat die buitelug en ’n aktiewe leefstyl geniet. By aankoms word jy verwelkom deur jou eie klein privaat lapa met ingeboude braai, wat lei na ’n skuifdeur en ‘n oopplan sitkamer, eetarea en goed toegeruste kombuis met genoeg kasruimte. Uit die kombuis lei ’n kort gang na die spaarbadkamer, gastekamer aan die linkerkant, en die hoofslaapkamer met en-suite badkamer aan die regterkant. Die hoofslaapkamer is ruim genoeg vir ’n koningingrootte bed, met verbasend baie pakplek. Hierdie huisie is die ideale “toesluit-en-toer” oplossing – maklik om te onderhou, veilig en gemaklik. Wat hierdie landgoed besonders maak, is die unieke “omgee” kultuur en die toegang tot die natuurreservaat, waar jy na hartelus kan stap, wild besigtig en aan voe¨l- en boomkykdae kan deelneem. Vir die sosiale siel is daar altyd iets aan die gang: van Sondagdienste, Pilatus en stoelpilatus, MAP-oefeninge, lyndanse, tot verskeie funksies en kuiergeleenthede in die sentrale saal, stoeparea of die knus restaurant en kroeg. Hierdie eenheid is perfek vir diegene wat wil afskaal sonder om kwaliteit van lewe prys te gee, en hul aftreejare wil deurbring in die rustigheid van die bosveld. Disclaimer: Century 21 Bushveld strives to provide accurate and up-to-date information. However, we do not guarantee, either expressly or implicitly, the accuracy, completeness, or usefulness of any information presented, and therefore we disclaim any legal liability, whether direct or indirect, related to the information provided.
Estimated monthly repayment
R 7 082
on a R 675 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 24% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor
TownhouseR 875 000
Bendor
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 880 000
Nkowankowa
HouseR 550 000
Vaalwater