Find it.Tour it.Trust it.





























































































































House1 / 126Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 985 000
Pragtige 2 slaapkamer woning by Die Oog Aftree-Landgoed. Knus aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n baie eksklusiewe, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoe¨ bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat in die groot gemeenskaplike area kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is apart van die oopplan kombuis. Pragtige moderne kombuis met genoeg soliede hout kaste, graniet blaaie, gasstoof - en elektriese stoofblad met plek vir ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n regop yskas/vrieskas kombinasie. Die hart van die kombuis het 'n granietblad eiland met sitplek vir ses. Daar is meer as genoeg elektiese proppe. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met 'n dak waaier en genoeg ingeboude kaste. Die badkamer bestaan uit ‘n stort, toilet, ingeboude wasbak en is geteel tot teen die dak. Die tweede slaapkamer is langs die kombuis gelee. Die tweede badkamer bestaan uit 'n bad, toilet en 'n wasbak. Aangrensend tot die sitkamer is 'n studeurkamer wat ook as 'n naaldwerkkamer gebruik kan word. 'n Stel trappe uit die tweede slaapkamer lei na 'n ruim loft wat huidiglik slaaplek bied vir 3 mense. Ideaal as die kleinkinders kom kuier. Buite die sitkamer is 'n grasdak stoep met 'n ingeboude braai. Die stoep het ook seile wat toegemaak kan word. Die tuin is klein en baie netjies. Daar is twee afdakke vir twee voertuie. Die een afdak is halfpad toegebou met 'n netjiese muurtjie. Die woon eenheid is baie sentraal gelee¨, stapafstand van die sorgsentrum en restaurant, swembad, tennisbane en meer fasiliteite om van te droom. Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!
Estimated monthly repayment
R 9 302
on a R 886 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 990 000
Leeupoort
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 890 000
Modimolle
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor
HouseR 880 000
Nkowankowa