Find it.Tour it.Trust it.





























































House1 / 62Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 2 600 000
Ruim 3-Slaapkamer Huis te Koop – Golfbaan Uitsig Hierdie pragtige en ruim 3-slaapkamer huis het alles en nog meer om gemaklike en moderne leefstyl te bied. Die eiendom is ideaal gelee¨ in ’n veilige, diere-vriendelike kompleks met sekuriteitstoegang en beheerhekke. Dit is voltitel eiendom en gelee¨ reg langs die gholfbaan, waar slegs ’n paar huise beskikbaar kom op die mark. Geniet ’n ongestoorde uitsig oor die gholfbaan, aangesien daar geen huise aan die agterkant van die eiendom is nie. Eiendom Kenmerke 3 Ruim Slaapkamers met ingeboude kaste 3 Badkamers Hoofslaapkamer met volledige en-suite badkamer, rolstoelvriendelike stort en aparte aantrekkamer Netjiese, ruim kamers met baie natuurlike lig en lug Groot oopplan sit- en eetkamer Kombuis Nuwe, goed beplande kombuis Uitstekende kombuiskaste vir maklike en gerieflike gebruik Ekstra Kenmerke Boorgat (220 m diep) – huis gebruik slegs boorgatwater Sonkragstelsel: 44 sonpanele 3 batterye 16 KVA inverter Hele huis werk op sonkrag Sonpaneel geyser 2 × 5000 L watertenks Waterfiltrasiestelsel met UV-ligte Cottage Gold diefwering in die huis Muskietgaas by deure Apart opwas kamer Sekuriteits kameras Alle waterpype reeds vervang met koperpype Sentrale lugversorging deur die hele huis Besproeiingstelsel met timers in die tuin Aparte bediendekamer met badkamer en stort Toesluit stoor kamer 2 rolstoelvriendelike storte Trellis deure by slaapkamers Dakwaaiers Plafon isolasie om die huis koel te hou Buite Kenmerke Pragtige kuierstoep aan die voorkant met uitsig oor die gholfbaan Dubbele motorhuis Afdak parkeerplek Netjiese paving aan die voorkant Hierdie is ’n uitstekende, ruim huis met baie ekstra’s en genoeg leefruimte – perfek vir gemaklike en veilige woon in ’n pragtige omgewing. Kontak ons vandag om ’n besigtiging te ree¨l.
Estimated monthly repayment
R 24 553
on a R 2 340 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 84% above comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 600 000
Groblersdal
HouseR 2 650 000
Mookgopong
HouseR 3 200 000
Bela Bela
HouseR 2 600 000
Serala View
HouseR 2 800 000
Aloe Ridge
HouseR 1 950 000
Phalaborwa
HouseR 3 250 000
Bela Bela
TownhouseR 2 300 000
Bendor