Find it.Tour it.Trust it.
















































































House1 / 81Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 270 000
Pragtige 2 Slaapkamer huis te Koop by die Oog Aftree Landgoed Hierdie gerieflike huis het 2 slaapkamers met 2 en-suite badkamers oop plan kombuis en sit kamer gedeelte. Ruim huis met skuif deure na buite. Ingeboude braai plek met 'n kuier area. Enkel afdak parkeer spasie. Die Oog-aftreelandgoed het verskeidenheid van aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar. Versorgingssentrum met gekwalifiseerde mediese personeel Etes daagliks@ R55 Huisskoonmaakdiens weekliks deel van heffing Tuindiens weekliks deel van heffing Sekuriteit 24uur wagte aan diens Toegangstelsel slegs eienaars Tuinvullis word verwyder Haarsalon, skoonheidssalon,tuisnywerheid,biblioteek,motorwas, oefengroepe, koor en velerlei ander klubaktiwiteite DSTV pakket spesiaal vir inwoners Wildskamp met groot verskeidenheid wildsoorte (Njalas en bosbokkies loop tussen huise rond) Bussie vir vervoer van inwoners Wassery vir was van klere Verhitte swembad asook koue swembad Verskeie sportaktiwiteite soos jukskei, tennis. Restaurant en winkel in die oord. Kom geniet 'n sorgvrye aktiewe leefstyl by die Oog Aftree Landgoed . Apple Property Your Home Our Business!
Estimated monthly repayment
R 11 993
on a R 1 143 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 29% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 495 000
Modimolle
HouseR 1 590 000
Mahlasedi Park
HouseR 890 000
Modimolle
HouseR 990 000
Leeupoort
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 650 000
Thabazimbi