Find it.Tour it.Trust it.
















House1 / 17Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 3 000 000
Luukse "Off Grid" Huis te Koop in Die Oog Aftreelandgoed - Mookgophong (Naboomspruit) Aftrede in hierdie huis beteken die volgende: Die hoofslaapkamer met dubbelglasdeure na buite. Instap aantrek kaste, en suite badkamer met inloop stort en dubbel wasbakke Die 2 de slaapkamer se badkamer het bad en stort Die 3de slaapkamer is omskep in 'n studeerkamer met werkstasie, kaste en laaie Al die vertrekke beskik oor dakwaaiers Al die vensters wat noord wys het blinders 'n Kenmerk van hierdie huis is baie hout kaste regdeur die huis Die kombuis is toegerus met gas stoof plate, graniet blaaie en groot werkspasies en kaste Die oopplan uitleg vanaf die sitkamer na die eetkamer na die braaikamer skep gevoel van ruimte. Dit loop uit op die patio wat bedek is met koel cromadeck dak Vir ekstra sekureit is die groot leefarea vensters en glasdeure toegerus met afstandbeheerde "trellidoor roller shutters" 'n Ruim was/werkskamer grens agter die dubbel motorhuis met dubbel motorafdak voor Hierdie woning het nie beurtkrag nie - dit is toegerus met 7kVA sonkrag stelsel met lithium batterye, en son geyser wat in al die kragbehoeftes voorsien. Daar is steeds voorafbetaalde elektrisiteit beskikbaar indien nodig. Die sentrale verkoeling stelsel verseker aangename temperatuur regdeur die huis gedurende warmer maande Die 5 reënwater tenks verskaf water aan die tuin, Daar is 'n waterbesproeingstelsel Hierdie is die ideale aftrede weg van die gewoel en lawaai van die stad in 'n veilige, stil bosveld omgewing met bokkies wat wat rondom wei terwyl daar genoeg aktiwiteite in die landgoed plaasvind om besig te bly Die maandelikse heffing sluit in: Weeklikse skoonmaakdiens Tuindiens Versekering van geboue Water en riool Gebruik van warm en koue swembaddens en tennisbane En 24 uur heksekuriteitsdienste Daar is verskeie klubs en aktiwiteite waaraan persone kan deelneem Etes is beskikbaar, biblioteek, suster aan diens, gesondheidsorgsentrum, haarsalon, motorwasdiens, tuisnywerheid, dameskroeg, winkel, teetuin, restaurant en wildskamp. Ideale aftrede in boomryke bosveldomgewing met baie geriewe Kontak my en kom kyk gerus na hierdie uitsonderlike aftree woning
Estimated monthly repayment
R 28 330
on a R 2 700 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Listed by
Lindiwe Mokgatle
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 500 000
Aquapark
HouseR 2 600 000
Flora Park
HouseR 2 500 000
Flora Park
HouseR 2 500 000
Tzangeni
HouseR 2 120 700
Ivy Park
HouseR 2 890 000
Aquapark
HouseR 3 000 000
Chroompark
HouseR 3 750 000
Bendor