Find it.Tour it.Trust it.


























House1 / 27Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
K188 Ankerkaroolaan, Orania, Orania, Northern Cape
R 1 417 500
Die Eiendom is ideaal vir ‘n persoon wat werk van die huis af – voldoende onderdak doelgerigte werkspasie. Daar is 3 ingangshekke, wat toegang vergemaklik! Die eiendom is ten volle omhein met netjiese plaveisel, asook ’n lae-onderhoud tuin met minimale gras. Hierdie is ook ‘n ideale afskaal eiendom – lae onderhoud maak ideaal om jou lang vakansies te neem! Die ruim onderdakparkering bied plek vir ten minste 4 voertuie Kom kyk gerus na hierdie netjiese, goed versorgde woonhuis. Die eiendom bestaan uit: 2 Ruim slaapkamers. Beide het skuifdeure wat lei na ‘n beskutte stoep. Netjiese ingeboude kaste. Die eiendom het een badkamer en ’n aparte toilet. Die badkamer is toegerus met ’n ruim dubbelvolume-stort. Hier is ook konneksiepunte vir beide ’n wasmasjien Die oopplan kombineer die sitkamer, eetkamer en kombuis in ’n gemaklike, vloeiende leefruimte. Die kombuis beskik oor granietwerkblaaie en ’n elektriese stoof. Hier is voldoende spasie vir ‘n sitkamer sowel gemaklike grootte eetkamer. Skuifdeure by die kombuis sowel sitkamer laat die spasie gemaklik vloei na die stoep. Die eiendom is ontwerp vir die Bo-Karoo se warm somers. 2 gerieflike stoepe aan die Suide- sowel as Noordekant van die huis. Die ekstra-hoogte afdakke vloei aaneen met die stoepe, wat die ‘n multi-funksionele gebruiksfunksie gee. Hier kan heerlik gekuier, braai en ontspan word. Die afdakke is so ontwerp, sodat vergroting van die huis moontlik is. (3de slaapkamer met badkamer) Die huis is stewig gebou van steen (gasblokke). Issolasie is baie goed. Dit is netjies gepleiste Die hele eiendom is netjies geteël. Daar is ‘n paar teëls wat beskadig is, maar daar is ekstra teëls om dit te vervang. OSK lenings is beskikbaar – normale kredietvereistes Verblyfreg ‘n vereiste Byekorf Eiendomme sal julle van hulp wees met elke aspek van die huiskoop proses! Kontak ons vandag en maak die eiendom joune!!
Estimated monthly repayment
R 13 386
on a R 1 275 750 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
K188 Ankerkaroolaan, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 42 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 490 000
New Park
HouseR 1 690 000
Cassandra
HouseR 1 550 000
Mcdougalls Bay
HouseR 1 720 000
Kuruman
HouseR 1 650 000
Kathu
TownhouseR 1 140 000
Belgravia
HouseR 1 630 000
South Ridge
TownhouseR 1 250 000
Cassandra