Find it.Tour it.Trust it.

























House1 / 26Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 660 000
Netjiese aftree huis in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur groot hoe¨ bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die leefarea is deel van die oopplan kombuis. Pragtige kombuis met genoeg kaste, graniet blaaie, 'n twee plaat elektriese stoofblad met plek vir ‘n wasmasjien en 'n regop yskas/vrieskas kombinasie. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met 'genoeg ingeboude kaste. Dit het ook 'n skuifdeur wat op 'n patio uitloop. Die badkamer bestaan uit ‘n stort, toilet, ingeboude wasbak en is geteel. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit. Buite die sitkamer is 'n mooi, groot grasdak lapa met 'n ingeboude braai en kaste om braai toerusting ensovoorts te stoor. Die tuin is klein en netjies. Daar is 'n afdak vir jou voertuig. Die woon eenheid is baie sentraal gelee¨, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, jukskeibane, klubhuis en meer fasiliteite om van te droom. Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!
Estimated monthly repayment
R 6 233
on a R 594 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 28% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Flat / ApartmentR 820 000
Lephalale
TownhouseR 850 000
Annadale
HouseR 490 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 550 000
Vaalwater
HouseR 800 000
Driefontein Ah
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor