Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 1 540 000
Nuut op die mark. Sonnig en stylvol! Hierdie moderne, ruim, pragtige familiewoning bied 3 sonnige slaapkamers en 2 volledig toegeruste, nuut en moderne badkamers met nuwe baddens en toilette asook nuut ingeboude kaseenhede. Die hoofslaapkamer beskik oor en-suite geriewe. Die ruim sitkamer en oopplan leefarea, skep ’n warm atmosfeer, ideaal vir gesinslewe en onthaal. Die woning is vars en nuut uitgeteel en heeltemal nuut oorgeverf. Daar is ook solar panele/krag met 5 KVA omskakelaar, aangebring by die eiendom Die gerieflike en mooi kombuis is toegerus met pragtige houtkaste, volop pakplek en ’n gasstoof – perfek vir die moderne gesin. Daar is ook nuwe en moderne kombuis werksoppervlakte ingebou. Die eiendom bied verder die volgende: • Dubbel motorhuis • Dubbel Motorafdakke • Solar panele vir ekstra krafbesparing en gerief • 2x Watertenks met drukpomp • Buite toilet en opwasgeriewe • Twee volledig geteelde, onderdak stoepe, waarvan een toegerus is met ’n ingeboude braai – ideaal vir heerlike familiekuiers en ontspanning Die netjiese en omheinde erf en uitstekende geriewe bied baie spasie en ruimte vir familie troeteldiere en maak hierdie woning ’n uitstekende koop in ’n gewilde area. Kontak ons vandag om ’n besigtiging te reël!
Estimated monthly repayment
R 14 543
on a R 1 386 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 68 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 650 000
Thabazimbi
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 685 000
Chroompark
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 950 000
Phalaborwa
HouseR 1 590 000
Mahlasedi Park
HouseR 1 400 000
Impala Park