Find it.Tour it.Trust it.















































House1 / 48Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 960 000
Netjiese, ten volle gemeubileerde aftree huis in 'n uitstekende toestand in die hartjie van die Bosveld. Hierdie is ‘n netjiese, privaat losstaande eiendom in ‘n uitmuntende toestand met standaard afwerkings en baie meer as wat die foto’s kan wys. Met die wonderskone natuur om jou, omring deur bome. ‘n Ryk voe¨l lewe en wildsbokkies wat tussen die wooneenhede kom kuier. Met die intrapslag omhels die warmte van die oop leefarea jou. Die ruim leefarea en oopplan kombuis vorm 'n geintegreerde area. Pragtige oopplan, moderne kombuis met genoeg kaste, graniet blad, 'n gasstoof en 'n elektiese oondtjie met plek vir ‘n regop yskas/vrieskas kombinasie. Daar is ook plek vir 'n outomatiese wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim met genoeg ingeboude kaste. Daar is ook 'n glas skuifdeur wat uitloop op die kuierarea. Die tweede slaapkamer vloei uit die leefarea uit en het ook genoeg ingeboude kaste. Die Badkamer, wat tot teen die dak geteel is, bestaan uit 'n stort en 'n wasbak en toilet. Die leefarea is ruim met genoeg plek vir 'n sitkamer - en 'n eetkamerstel. Daar is ook 'n glas skuifdeur wat op die kuier area uitloop. Buite die leefarea is 'n ruim, geplaveide kuier area met 'n ingeboude braai. Daar is 'n enkel motorafdak. Die eenheid is goed gelee¨, stapafstand van die sorgsentrum, restaurant, swembad, tennisbane en baie meer fasiliteite om van te droom. Eenheid word verkoop met al die meubels en toestelle ingesluit. Skakel my vandag om nie hierdie droomwoning te mis nie!
Estimated monthly repayment
R 9 066
on a R 864 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 25 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Zeno Venter
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 1 095 000
Leeupoort
HouseR 1 030 000
Aluta Park
TownhouseR 1 100 000
Bendor
TownhouseR 990 000
Annadale
Flat / ApartmentR 895 000
Aquapark
HouseR 1 095 000
Leeupoort
HouseR 785 000
Bela Bela
TownhouseR 675 000
Annadale