Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 3 990 000
Geleë in die Vluytjeskraal-Noord Trust | Bemark deur TSE/Afsaal Eiendomme (Jou Vennoot sedert 2007) Hierdie is ’n seldsame geleentheid om die eienaar te word van ’n besonderse rivierfront-eiendom wat slegs ongeveer 4 jaar oud is. Die huis kombineer moderne afwerkings met die uiteindelike groen-lewenstyl. Geleë in die gesogte Vluytjeskraal-Noord Trust (deel van die groter Orania), spog hierdie erf met ’n goeie en oop rivierfront wat jou direkte, onbelemmerde toegang tot die Oranjerivier gee. Bemark deur TSE/Afsaal Eiendomme, die agentskap met die langste deurlopende kundigheid in die plaaslike mark. Infrastruktuur & Volledige Dienste: Munisipale Dienste: Die erf is ten volle gediens met vars water (vir huishoudelike gebruik), rou water (vir tuin/besproeiing) en 'n riool-aansluiting. Riool-Sisteem Bonus: Toegerus met 2 ekstra riooltenks wat die afval outomaties en effektief in die hoofsisteem in pomp. 100% Off-Grid Sonkrag: Die huis funksioneer heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk – geen beurtkrag of stadsraadrekeninge nie! 24 Sonpanele, 2 * 5kw inverters en 4 * 5kw batterye. Warm Water: Toegerus met ’n doeltreffende 150L krag geyser. Waterberging: ’n 1800L JoJo-tenk sorg vir betroubare ekstra waterberging. Die Tuin & Buitelewe (Reg op die Water): Oop Rivierfront: Geniet ’n pragtige, oop rivierfront – ideaal vir visvang, bootry of om bloot die sonsondergange te bewonder. Eie Pomp & Besproeiing: Toegerus met ’n eie pomp vir direkte rouwater-ekstraksie vanaf die rivier. Volle Besproeiing: ’n Netjiese, gevestigde tuin met ’n volledige besproeiingstelsel. Kos uit eie Bodem: Ingesluit is ’n gevestigde vrugteboord en ’n produktiewe groentetuin. Binne-kenmerke en Ruim Uitleg (± 4 Jaar Oud): Slaapkamers: 2 Ruim, ligte slaapkamers. Badkamers: 1 Volledige badkamer plus ’n gerieflike gaste-toilet (1.5 badkamers). Leefareas: ’n Ruim en moderne oopplan-kombuis, leefarea en eetkamer wat pragtig vloei. Kombuis-Bonus: Toegerus met ’n praktiese, aparte spens vir ekstra pakplek. Voertuig- en Werkspasie: Die Stoep: Die ideale kuierplek om die vars lug en die rivier-atmosfeer in te drink. Dubbelmotorhuis: Veilige parkering met ’n ingeboude werkskamer – perfek vir stokperdjies of handwerk. Ekstra Groot Afdak: ’n 36m² afdak wat ideaal is vir ’n boot, karavaan, sleepwa of ekstra voertuie. Belangrike Inligting vir Kopers: Verblyfreg: Neem asseblief kennis dat verblyfreg in Orania ’n absolute vereiste is om hierdie eiendom te kan besit. Ons span by TSE/Afsaal Eiendomme begelei jou graag professioneel deur die aansoekproses. Kontak Ons Vandag Nog! Moderne rivierfront-eiendomme wat ten volle gediens en selfversorgend is, kom selde op die mark.
Estimated monthly repayment
R 37 679
on a R 3 591 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Fair-value check
Priced highPriced 164% above comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 42 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Listed by
Zanele Du Plessis
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 3 990 000
El Toro Park
HouseR 3 999 000
Royldene
TownhouseR 3 172 500
Rhodesdene
HouseR 2 995 000
Sutherland
HouseR 2 950 000
Hillcrest
HouseR 3 990 000
Rhodesdene
HouseR 4 440 000
Upington Central
HouseR 2 900 000
Kuruman