Find it.Tour it.Trust it.


























House1 / 27Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Loeriesfontein, Loeriesfontein, Loeriesfontein, Northern Cape
R 1 695 000
Hierdie pragtige en goed onderhoudende eiendom is te koop in die pragtige dorp, Loeriesfontein. Die eiendom is uitstekend gelee¨ in die dorp en word tans bedryf as n gastehuis. Die eiendom bied die volgende: 5 Dubbele Slaapkamers met "En-Suite" badkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorger. Kombuis toegerus met werksplek en kaste. Sitkamer / Leefarea. Waskamer met ingeboude kas. Groot kuier stoep Buitegeboue: Eenman woonstel apart van die woonhuis. Swembad - Tans nie in werking nie en bouwerk moet voltooi word. Klein kombuis by eenman woonstel en swembad area. 2x Stoorkamers Bonus tot hierdie eiendom: 15 Staanplekke vir karavane en tente met ablusieblok vir mans en dames. Die woonhuis word verkoop met meubels soos tans toegerus vir gebruik as gastehuis. Die verkoper is BTW geregistreer en BTW is by koopprys ingesluit. Die eiendom is ten volle omhein. Hier is n goeie geleentheid om n pragtige eiendom te koop en n inkomste te verdien. Moenie dat hierdie geleentheid verbygaan nie, skakel die agent onmiddelik vir meer inligting en afspraak. Besigtiging van die eiendom slegs op afspraak.
Estimated monthly repayment
R 16 006
on a R 1 525 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Loeriesfontein, Loeriesfontein, Loeriesfontein, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
HouseR 1 720 000
Kuruman
HouseR 1 650 000
Kathu
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 2 041 650
Keidebees
TownhouseR 2 100 000
Minerva Gardens
HouseR 2 190 000
Heuwelsig
TownhouseR 1 250 000
Cassandra
HouseR 1 950 000
South Ridge