Find it.Tour it.Trust it.























House1 / 24Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 825 000
EKSKLUSIEWE MANDAAT – 2 SLAAPKAMER, (1 RUIM LOFT KAMER), 2 BADKAMERS (1 EN-SUITE) MET LAPA EN AFDAK Hierdie besonder netjiese en goed versorgde eenheid in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed bied ’n ideale kombinasie van gerief, voldoende ruimte en ’n rustige leefstyl. Met ingang by die voordeur word jy verwelkom deur ’n ruim sitkamer aan jou linkerkant. Hierdie uitnodigende leefarea vloei uit na die gerieflike lapa, wat direk vanaf die sitkamer toeganklik is – perfek vir ontspan en onthaal. Die lapa beskik oor ’n netjiese ingeboude braai wat smaakvol weggesteek is agter pragtige houtafwerking. Vanuit die lapa is daar ook toegang tot die spaarkamer via die skuifdeur, wat ekstra gemak en privaatheid bied. Reg voor jou vanaf die voordeur is ’n ruim middelvertrek met addisionele ingeboude kaste, wat uitstekende stoorplek bied. Hier vind jy ook die netjiese houttrappe wat na die ekstra groot loft kamer lei – ’n veelsydige ruimte wat ideaal is as ’n tweede slaapkamer met ingeboude kaste. Aan die regterkant by die voordeur is ’n badkamer gerieflik gelee¨. Die kombuis vorm deel van die sentrale leefarea en is funksioneel ingerig vir alledaagse gebruik. Vanuit hierdie area lei ’n enkeldeur na die hoofslaapkamer, wat privaat en gerieflik geplaas is. Die binnehofgedeelte is volledig geplavei, wat dit ideaal maak vir ’n “lock-up-and-go” leefstyl met minimale instandhouding. Buite die voordeur is daar ’n netjiese tuintjie en grasperk wat bydra tot die rustige atmosfeer van die eiendom. Hierdie huisie is uiters netjies en goed onderhou – die nuwe eienaar kan eenvoudig intrek en dit omskep in ’n warm woning waar nuwe herinneringe geskep word en ’n aktiewe leefstyl geniet kan word. Skakel my om ’n besigtiging te ree¨l! Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.
Estimated monthly repayment
R 7 791
on a R 742 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 17% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Flat / ApartmentR 820 000
Lephalale
HouseR 960 000
Mookgopong
HouseR 880 000
Nkowankowa
TownhouseR 875 000
Bendor
HouseR 840 000
Constantia Resort
HouseR 800 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor