Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 480 000
Grasdakhuisie te Koop – Die Oog Aftree Landgoed Word elke oggend wakker met voe¨lsang, vars Bosveldlug en wild wat rustig deur die landgoed beweeg. Hierdie bekoorlike grasdakhuisie bied die perfekte geleentheid om af te skaal sonder om leefgehalte in te boet. Met jou ingang deur die voordeur word jy verwelkom deur 'n praktiese uitleg. Die badkamer is onmiddellik aan die regterkant, terwyl die oopplan kombuisie-, eet- en leefarea voor jou uitstrek. Die kleiner tweede slaapkamer is links gelee¨ en die ruim hoofslaapkamer aan die einde regs, wat privaatheid en gemak bied. Net buite die voordeur wag 'n gesellige braai-area met staal braaier, bankie en tafel – die ideale plek om jou oggendkoffie te geniet, saam met vriende te kuier of die Bosveldsonsondergang te bewonder. Hierdie eenheid is ideaal vir: • 'n Enkelpersoon wat eenvoud en rustigheid soek. • 'n Ouer paartjie wat gerieflik wil afskaal. • 'n Belegger wat die eenheid as korttermyn- of vakansieverblyf wil verhuur en 'n ekstra inkomste wil verdien. Die ware aantrekkingskrag le^ egter buite. Geniet die unieke Bosveldomgewing waar bosbokke, rooibokke, njalas, gebande muishondjies en 'n groot verskeidenheid voe¨lspesies gereeld jou besoek. Hier word die natuur deel van jou daaglikse lewe, wat beteken jy het nie 'n groot huis nodig om ruim te leef nie. Waarom Die Oog Aftree Landgoed? Die Oog is een van Suid-Afrika se gewildste aftreebestemmings en bied 'n aktiewe, veilige leefstyl in die hart van die Waterberg, ongeveer 90 minute vanaf Pretoria. Die landgoed strek oor sowat 200 hektaar Bosveld en kombineer natuurlike skoonheid met uitstekende geriewe. Die landgoed bied onder andere: • 24-uur sekuriteit met toegangsbeheer, elektriese omheining en nagpatrollies. • 'n Aktiewe gemeenskap met talle sosiale, sport- en ontspanningsaktiwiteite. • Warmwaterswembad, staproetes en pragtige Bosveldomgewing. • 'n Geriefswinkel en gesubsidieerde etes vir inwoners. • Veselinternet en moderne infrastruktuur. • Sorg wanneer jy dit nodig het Een van Die Oog se grootste voordele is die ondersteuning van die SAVF, 'n gerespekteerde organisasie met meer as 'n eeu se ervaring in die versorging van ouer persone. Die bestaande gesondheidsentrum word uitgebrei na 'n moderne 127-bed sorgfasiliteit met onder meer: • Voorkomende gesondheidsorg. • 24-uur noodondersteuning. • Tuisversorging. • Midcare-versorging. • Langtermyn verswakte sorg. • 'n Gespesialiseerde geheuesorg-eenheid vir Alzheimer- en demensiepasie¨nte. Nuwe ontwikkeling Die Oog groei voortdurend met nuwe ontwikkelingsfases wat moderne aftree-eenhede bied. Hierdie uitbreiding verhoog nie net die aantrekkingskrag van die landgoed nie, maar dra ook by tot uitstekende kapitaalgroei en goeie verhuurpotensiaal vir eienaars. Indien jy op soek is na 'n bekostigbare Bosveld-toevlug waar veiligheid, natuur, gemeenskap en uitstekende versorging hand aan hand gaan, is hierdie grasdakhuisie beslis 'n eiendom wat jy moet kom beleef. Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.
Estimated monthly repayment
R 4 533
on a R 432 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Good valuePriced 51% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Listed by
Thandi Kruger
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 550 000
Vaalwater
HouseR 350 000
Polokwane Ext 71
HouseR 500 000
Polokwane Ext 44
HouseR 490 000
Driefontein Ah
HouseR 490 000
Lebowakgomo Zone A
Flat / ApartmentR 601 750
Polokwane Central
Flat / ApartmentR 400 000
Duvenageskraal Ah
TownhouseR 500 000
Thabazimbi