Find it.Tour it.Trust it.












House1 / 13Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 700 000
3 Slaapkamers | 2 Badkamers | 1 Motorhuis | 1 Afdak Landelike prag ontmoet moderne gerief TSE/Afsaal Eiendomme bied met trots hierdie unieke ontwikkeling aan, geleë in die hartjie van ’n gevestigde pekanneutboord. Hierdie projek bied jou die geleentheid om jou ideale ligging te kies en te sien hoe jou droomhuis ’n werklikheid word. Bou Jou Toekoms (Plot-en-Plan): Hierdie ontwikkeling werk op ’n "bou-na-verkope" basis. Dit beteken: Jy kies jou ideale erf uit die 18 beskikbare opsies. Sodra die transaksie en finansiering afgehandel is, word daar begin met die bou van die woning. Dit gee jou die gemoedsrus van 'n splinternuwe, onbewoonde huis met moderne afwerkings. Die Woning: Die voorgestelde plan vir die 3-slaapkamerhuis is ontwerp vir maksimum gemak. Dit sluit in: Ruim oopplan-leefarea en kombuis met ’n aparte opwaskamer. 2 Moderne badkamers. ’n Onderdak-patio met ’n ingeboude braaiarea – perfek vir onthaal. Enkel motorhuis en ’n stewige afdak vir addisionele parkering. Besonderhede van die Erwe: Kies die grootte wat by jou behoeftes pas: 18 Erwe beskikbaar vanaf 805 m² tot 1 250 m². Al die erwe is binne stapafstand van skole, kerke, winkels, restaurante en die rivier (Sandbaai). Waarom hierdie eiendom kies? Ervaring: TSE/Afsaal Eiendomme bedien die gemeenskap reeds sedert 2007. Finansiering: OSK-finansiering is beskikbaar vir gekwalifiseerde kopers. Opsomming van Kenmerke: Tipe: Residensiële Ontwikkeling (Plot-en-Plan) Slaapkamers: 3 Badkamers: 2 Parkering: 1 Motorhuis & 1 Afdak Ekstras: Onderdak braai-area & Opwaskamer Belangrik: Verblyfreg in Orania is 'n voorvereiste vir die koop van eiendom. Kontak ons vandag nog om jou erf te gaan uitkies en die eerste stap na jou nuwe tuiste te neem!
Estimated monthly repayment
R 25 497
on a R 2 430 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 58 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 950 000
Keidebees
TownhouseR 2 100 000
Minerva Gardens
HouseR 1 950 000
South Ridge
HouseR 2 190 000
Heuwelsig
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 350 000
Hillcrest
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 041 650
Keidebees