Find it.Tour it.Trust it.



























House1 / 28Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 2 200 000
Afsaal Eiendomme bring vir jou 'n eksklusiewe geleentheid om een van die ruimste burgererwe in die gesogte Orania-Oos te besit. Met 'n ryk geskiedenis van eiendomsdiens op die dorp sedert 2007, staan ons span gereed om jou te help om hierdie besonderse eiendom jou tuiste te maak. As jy droom van ruimte, privaatheid en 'n selfvoorsienende leefstyl, is hierdie die perfekte eiendom vir jou gesin! Prys: r2.2 miljoen ?? DIE EIENDOM BIED: ’n Ongelooflike Erf (2 091 m²): Ruimte & Vryheid: Hierdie reuse erf is volledig omhein en bied ongekende privaatheid en spasie vir uitbreiding of selfs 'n pragtige groot tuin. Groenvinger-paradys: Die erf spog reeds met baie vrugtebome en ’n gevestigde groentetonnel — ideaal vir diegene wat hul eie vars produkte wil verbou en volhoubaar wil leef. Gerieflike & Stewige Gesinshuis: Slaapkamers: 3 Ruim slaapkamers. Badkamer: 1 Badkamer. Leefareas: ’n Gesellige sitkamer en aparte eetkamer wat vloei na die kombuis. Ekstra Stoepkamer: Perfek vir ’n tuiskantoor, naaldwerk- of studeerkamer. Heerlike Buitelewe & Veilige Parkering: Kuier-Braaiplek: ’n Gesellige, onderdak-stoepie agter die huis — die ideale plek vir ’n lekker braai saam met goeie vriende. Voertuig-infrastruktuur: ’n Veilige dubbel motorhuis met ’n stewige staalafdak, sowel as ’n addisionele skadunet afdak reg voor die motorhuis vir ekstra parkering. ?? BELANGRIKE INLIGTING: Verblyfreg: Verblyfreg in Orania is ’n vereiste vir die aankoop van hierdie eiendom. Finansiering: ’n OSK-lening is beskikbaar (normale kredietvereistes is van toepassing). Hierdie eiendom bied die perfekte kombinasie van tradisionele Orania-leefstyl en moderne gerief. Moenie dat hierdie unieke geleentheid deur jou vingers glip nie! ?? Kontak TSE / Afsaal Eiendomme vandag nog vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël. Ons loop al sedert 2007 die pad saam met die mense van Orania!
Estimated monthly repayment
R 20 775
on a R 1 980 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Orania
Based on 58 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 190 000
Heuwelsig
HouseR 1 630 000
South Ridge
HouseR 2 350 000
Hillcrest
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 1 950 000
South Ridge
TownhouseR 2 100 000
Minerva Gardens
HouseR 2 041 650
Keidebees
HouseR 2 600 000
Hartswater