Find it.Tour it.Trust it.




























































































House1 / 93Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
R 1 350 000
Ontsnap na die rustigheid van die Bosveld met hierdie besonder netjiese en skaars tweeslaapkamer-woning in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed — ’n plek waar gemaklike aftrede en natuurskoon hand aan hand gaan. Die woning bied ’n praktiese oopplan-uitleg met ’n ruim leefarea wat naatloos aansluit by ’n funksionele kombuis, toegerus met granietwerkblaaie, gasstoof en voorsiening vir ’n skottelgoedwasser. Die hele huis is netjies getee¨l, wat nie net stylvol lyk nie, maar ook instandhouding vergemaklik. Beide slaapkamers beskik oor ruim ingeboude kaste, met ekstra pakplek in die gang — ’n waardevolle bonus. Die badkamer is volledig getee¨l en prakties ingerig vir alledaagse gerief. Rolblindings regdeur die huis en dakwaaiers dra by tot ’n koel en aangename atmosfeer. Buite wag ’n pragtig versorgde, privaat tuin met ’n stoep en ingeboude braai — ideaal vir ontspanne kuier of rustige oomblikke in die natuur. Die eiendom word verder aangevul deur ’n enkelmotorhuis met ingeboude kaste en ruimte vir ’n wasmasjien, asook 'n afdak en ekstra parkering vir besoekers. Daar is ook ’n handige tuinskuur waarin tuin gereedskap gestoor kan word. Gelee¨ in ’n stil, gevestigde boomryke gedeelte van die landgoed. Die beplande nuwe sorg sentrum gaan binne loop afstand vanaf die woning gebou word. Die Wynassie dam sowel as 'n voelskuiling is in die nabye omgewing vir rustige wandelings in die natuur. Inwoners van Die Oog geniet ’n wye verskeidenheid geriewe, insluitend ’n restaurant, wegneem etes, geriefswinkel, gesondheid sorgsentrum, biblioteek, eie privaat natuur reservaat, tennis bane, 'n putt-putt baan en ’n verhitte swembad — alles daarop gemik om ’n gebalanseerde en aangename leefstyl te ondersteun. Moenie hierdie unieke geleentheid misloop nie!
Estimated monthly repayment
R 12 748
on a R 1 215 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong Rural, Mookgopong Rural, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Priced highPriced 54% above comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong Rural
Based on 23 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 1 295 000
Leeupoort
HouseR 1 460 000
Phalaborwa
HouseR 1 630 000
Modimolle
HouseR 1 245 000
Mahlasedi Park
HouseR 1 685 000
Chroompark
HouseR 1 500 000
Annadale
TownhouseR 1 320 000
Ivy Park
HouseR 1 650 000
Thabazimbi