Find it.Tour it.Trust it.
















































House1 / 49Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H110 Windpomp-Eggo, Orania, Orania, Northern Cape
R 3 500 000
Te koop in orania! Luukse Ligte-staal huis in Orania – 'n `n Aantreklike lushof Erf grootte: 611.42 m2 Huis grootte: 176.11 m2 Stoepe: 29.38 m2 Hierdie pragtige, argitektonies ontwerpte dubbelverdiepinghuis in Orania is 'n toonbeeld van styl en funksionaliteit. Geleë in 'n rustige, verkeersvrye omgewing met 'n uitsig oor die bekoorlike Fluitjieskraal Noord-plaas, bied hierdie huis die perfekte gesinsleefstyl. Uitsonderlike Eienskappe: • Terraco EIFS-afwerking: Die huis is beklëe met 'n lae-onderhoud, dekoratiewe pleisterafwerking wat elegansie en duursaamheid kombineer. • Uitstekende isolasie: Met 'n R-waarde van meer as R-5, het hierdie huis byna dubbel die isolasie van tipiese ligstaalhuise en is dit energiedoeltreffend. • Unieke ontwerpelemente: Die dubbelverdieping-loftarea (36m²) sluit 'n eie badkamer in en is 'n veelsydige spasie wat as hoofslaapkamer, sosiale area, speelkamer of vir 'n jong volwassene ingerig kan word. 'n Stylvolle hoekglasvenster bied 'n indrukwekkende visuele kenmerk. Geriewe en Ontwerp: • 3 slaapkamers: Al die kamers het ingeboude kaste, en die hoofslaapkamer spog met sy eie patio-dek. • Moderne leefareas: 'n Groot oopplan-leefkamer en kombuis skep 'n uitnodigende atmosfeer vir gesin en gaste. • Hoë gehalte kombuis: Die kombuisdeure en -laaie is toegerus met sagte-sluitingsskarniere vir 'n stylvolle en gerieflike gebruikservaring. • Badkamers: Die hoofbadkamer bied 'n luukse vrystaande bad, instapstort en dubbelwasbak, terwyl die tweede badkamer 'n praktiese area insluit vir 'n wasmasjien en tuimeldroër, die derde badkamer is op die eerste verdieping en is toegerus met ‘n stort, wasbak en kassie en ‘n toilet. • Stoorplek: 'n Ruim opberghoek onder die trappe vir maklike toegang. • Buite-leefruimte: 'n Dekarea by die kombuis met 'n ingeboude houtbrand klei-pizzaoond – perfek vir gesinskuier. Ekstra Geriewe: • Dubbel motorafdak met netjiese plaveisel. • Digitale besproeiingstelsel en gevestigde grasperk. • Modern-verstelbare beligting met kleurwisselopsies vir elke stemming. • Vele meer wat gesien moet word. Hierdie pragtige gesinshuis kombineer moderne geriewe, uitstekende vakmanskap en tydlose ontwerp. Moenie hierdie kans misloop om in 'n huis te woon wat gemak, styl en uitsonderlike insolasie bied nie! Kontak ons vandag om jou afspraak vir 'n besigtiging te maak en ontdek waarom hierdie huis in 'n klas van sy eie is. Verblyfreg ‘n Vereiste OSK lening beskikbaar – normale keuringsvereistes
Estimated monthly repayment
R 33 052
on a R 3 150 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Fair-value check
Priced highPriced 36% above comparable 4-bed houses for sale in Orania
Based on 16 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
H110 Windpomp-Eggo, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Listed by
Tebogo Motaung
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 600 000
Hartswater
HouseR 2 550 000
Dibeng
HouseR 2 950 000
Hillcrest
HouseR 2 490 000
Blydeville
HouseR 2 780 000
El Toro Park
HouseR 2 900 000
Kuruman
HouseR 4 440 000
Upington Central