Find it.Tour it.Trust it.















House1 / 16Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
R 890 000
Rustige en Veilige Woongeleentheid in Kleingeluk, Orania Geleë in die rustige woonbuurt van Kleingeluk, Orania, bied hierdie netjiese woning die ideale kombinasie van gerief, praktiese uitleg en rustige leefstyl. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, met ’n addisionele kantoor wat maklik as ’n derde slaapkamer ingerig kan word. Die groot oopplan-leefarea skep ’n uitnodigende atmosfeer en vloei naatloos saam met die kombuis – perfek vir gesellige kuieraande en familiebyeenkomste. Met ’n totale onderdak grootte van 204m² (insluitend motorafdak) op ’n 300m² erf, bied die eiendom genoegsame ruimte sonder oormatige instandhouding. Die hele huis is netjies geteël vir ’n moderne afwerking ’n Son-geyser met elektriese bystand vir energiedoeltreffendheid en kostebesparing Hierdie woning is uiters geskik vir ’n jong getroude paartjie wat hul eerste tuiste soek, of ’n ouer egpaar wat wil afskaal na ’n veilige, rustige omgewing. ’n Pragtige geleentheid om deel te word van ’n gevestigde en gemeenskapsgerigte omgewing waar veiligheid en rustigheid eerste kom. Aankoop van eiendom onderhewig aan Orania-verblyfsreg OSK-finansiering beskikbaar, onderhewig aan standaard kredietvereistes Kontak ons gerus om die eiendom te besigtig.
Estimated monthly repayment
R 8 405
on a R 801 000 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Orania, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 42% below comparable 2-bed houses for sale in Orania
Based on 42 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 799 000
Roodepan
TownhouseR 934 500
Camelot
HouseR 850 000
Kathu
HouseR 800 000
Homevale
HouseR 850 000
Kenhardt
Flat / ApartmentR 759 000
Diamant Park
TownhouseR 1 140 000
Belgravia
HouseR 825 900
Kathu