Find it.Tour it.Trust it.






















House1 / 23Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Koro Creek Golf Estate, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, Limpopo
R 2 625 000
Ervaar rustige, veilige en sorgvrye leefstyl in hierdie pragtig versorgde huis, geleë in die gewilde leefstyl ontwikkeling van Koro Creek Gholflandgoed. Die woning is ontwerp vir gemak, praktiese leef en ontspanne dae – ideaal vir diegene wat ’n rustige omgewing met uitstekende landgoedgeriewe waardeer. Eiendomshoogtepunte: Slaapkamers & Badkamers • 3 Ruim slaapkamers met ingeboude kaste en plafonwaaiers • 2 Netjiese badkamers, insluitend ’n moderne en-suite in die hoofslaapkamer Leefareas • Voordeuringang wat lei na ’n helder, oopplan sit- en eetkamer • Geslote leef-/braaistoep met ingeboude braai en skuifdeure na beide die sitkamer en die buite-area – perfek vir gebruik regdeur die jaar • Agtertuin met suurlemoen- en nartjiebome – privaat, stil en maklik om te onderhou Kombuis & Praktiese Ruimtes • Moderne, funksionele kombuis met voldoende werkruimte • Aparte wasgoed area net buite die kombuis vir ekstra gerief • Tweede binne area wat aansluit by die dubbelmotorhuis – ideaal vir ekstra stoorplek of nutswerk • Dubbelmotorhuis met outomatiese deure Klimaatbeheer • Vier lugversorgers (hoofslaapkamer, kombuis en leef-/braaistoep) • Plafonwaaiers deur die hele huis, insluitend die sitkamer, vir konstante gemak Bonus-items Ingesluit by die Verkoop • Yskas (soos op foto’s gewys) • 2.8 Yamaha kragopwekker • Gaas voor die vensters • Alluminium Rame • Gordyne • Alle plante soos op die foto's, geen plante sal verwyder word nie. Landgoed-leefstyl & Geriewe Koro Creek Gholflandgoed bied ’n uitsonderlike leefstyl met: • Vrylopende wild regdeur die landgoed • Tennisbaan, spa en sand-vlugbalkoort • ’n Pragtige klubhuis met kroeg en restaurant • Veiligheid, skoon omgewing en ’n sterk gemeenskapsgevoel
Estimated monthly repayment
R 24 789
on a R 2 362 500 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Koro Creek Golf Estate, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Liivra AI market value
AI estimate only; not a valuation. Consult a registered valuer or estate agent before making an offer.
Fair-value check
Fairly pricedIn line with comparable 3-bed houses for sale in Koro Creek Golf Estate
Based on 34 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
HouseR 2 600 000
Groblersdal
TownhouseR 2 300 000
Bendor
HouseR 2 650 000
Mookgopong
HouseR 2 600 000
Serala View
HouseR 3 200 000
Bela Bela
HouseR 3 250 000
Bela Bela
HouseR 2 800 000
Aloe Ridge
HouseR 1 950 000
Phalaborwa