Find it.Tour it.Trust it.





















House1 / 22Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
R 769 000
JOU AFTREE GRASDAK HUISIE MET 2 SLAAPKAMERS EN 1 BADKAMER IN DIE GEWILDE DIE OOG AFTREE LANDGOED Pragtige 2-Slaapkamer Grasdakhuisie in Die Oog Aftree Landgoed, Naboomspruit Ontdek die ideale aftreeleefstyl in hierdie besonder netjiese en goed onderhoude 2-slaapkamer, 1-badkamer grasdakhuisie, gelee¨ in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed. Die huisie bied ’n ruim, oopplan leef- en kombuisarea wat jou onmiddellik verwelkom wanneer jy by die voordeur instap. Hierdie gesellige ruimte vorm die hart van die huis en skep ’n warm, uitnodigende atmosfeer. Die twee slaapkamers is strategies geplaas—een aan die regterkant en die ander links aan die agterkant van die kombuisgedeelte—en albei is ruim genoeg om gemaklik ’n koning- of koninginsgrootte bed te akkommodeer. Die badkamer is sentraal gelee¨ en maklik bereikbaar, en beskik oor ’n volledige uitleg met ’n bad, stort, wasbak en toilet. Buite vind jy ’n waardevolle ekstra: ’n motorafdak met addisionele spasie wat ideaal is om in ’n gesellige onthaalarea te omskep. Die afdak word privaat gemaak deur ’n hek, met nog ’n gerieflike parkeerplek voor die hek vir gaste of ’n tweede voertuig. Die eenheid is netjies, goed versorg en gereed vir jou om eenvoudig in te trek en te begin leef. Die Oog Aftree Landgoed bied ’n uitsonderlike leefstyl met ’n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend jukskei, water-ae¨robiese oefening, putt-putt, lyndanse, Pilates en MAP-oefeninge. Die ligging van die eenheid is besonder gerieflik, naby aan die eetsaal, warm swembad en sorgsentrum. Hier kan jy met gemoedsrus aftree, omring deur veiligheid, vriendelike gemeenskap en ’n unieke “omgee”-kultuur. Hierdie bekoorlike huisie is ’n skaars geleentheid en sal nie lank op die mark bly nie. Moenie uitmis nie—spyt kom altyd te laat! Kontak my vandag nog om ’n besigtiging te ree¨l. Alhoewel alle redelike pogings aangewend is om die akkuraatheid van die inligting te verseker, aanvaar Century 21 Bushveld en sy agente geen aanspreeklikheid vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet deur voornemende kopers onafhanklik geverifieer word.
Estimated monthly repayment
R 7 262
on a R 692 100 bond over 20 years at 11.25%
Estimate only — actual rates depend on your credit profile + bank approval. Consult a bond originator for a formal quote.
Tell me your monthly income + any deposit — I'll estimate your bond, rates & levies for this home.
Get pre-approval from one of our bond partners.
Mookgopong, Mookgopong, Mookgopong, Limpopo
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Fair-value check
Good valuePriced 22% below comparable 2-bed houses for sale in Mookgopong
Based on 46 comparable listings
A market signal from comparable listings — not a formal valuation.
Flat / ApartmentR 770 000
Bendor
HouseR 800 000
Driefontein Ah
HouseR 699 000
Westenburg
HouseR 550 000
Vaalwater
Flat / ApartmentR 820 000
Lephalale
TownhouseR 850 000
Annadale
TownhouseR 895 000
Ladine
Flat / ApartmentR 699 000
Mokopane Central