Find it.Tour it.Trust it.
Pick how you want to view this place
Schedule an in-person walkthrough or a live video call with the host. Both go through Liivra — your phone number stays private until the host confirms.
H63 Visarendstraat Aan Die Oewer, Orania, Orania, Northern Cape
R 9 500 /mo
Deposit: R 19 000
HUUR MET DIE OPSIE OM TE KOOP Die Eienaar moet hervestig en weer koop. Die Huurder het 3 tot 6 maande om te huur, en dan oor te gaan tot koop. Dit gee die Huurder langer geleentheid om finansies in orde te kry Kontak ons vir meer inligting Hier is ‘n unieke geleentheid! Die eiendom is tans ‘n 1 slaapkamer eenheid met ‘n woonstel. Die eiendom is egter so ontwerp om die bestaande sitkamer met min moeite te Omskep in ‘n 2de slaapkamer Die lieflike groot houtdek is 90 % toegemaak met glasdeure en panele. Dit kan maklik omskep word in ‘n sitkamer, deur net die res van die glaspanele te voltooi. Behou die oop-dek gedeelte aan die voorkant met die wonderlike natuurskoon rondom jou. Die eiendom beskik ook oor afdakke vir 4 voertuie! Stoorkamer en netjiese plaveisel Spasie aan die agterkant om uit te brei, of benut die groentetonnel maksimaal en uiterste privaatheid!! Hierdie eiendom bied waarde vir geld, met 'n erfgrootte van 979 m2! Sonering 2. Huur: R9 500 per maand, water en kragverbruik ekstra (konvensionele krag – goedkoper) Deposito gelysktaande aan die huur Die Eienaar moet 2 maande geleentheid kry om te verhuis Uniek eiendom omring deur natuurlike skoonheid en voëllewe te Aan-die-Oewer, Orania. Stapafstand van die magtige Oranjerivier. Genesteld aan die einde van 'n rustige doodloopstraat, bied hierdie eiendom 'n idilliese omgewing te midde van die natuur se omhelsing. Omring deur toringhoë bome en wemel van lewendige voëllewe, is die omgewing 'n toevlugsoord van rustigheid. Die Eiendom is gebou, soos die res van Aan-die-Oewer eiendom, van hoë kwaliteit behandelde hout. Die erf bestaan uit: - Huis: Sentrale waterverkoeler sisteem asook dakwaaiers. Sunsinc Sonstelsel met lithium battery. 1 slaapkamer met Inloopkas. 1 volledige badkamer. Oopplan Sitkamer met Kombuis. Ingeboude Kaste, dubbel wasbak, Granietblaaie. Elektriese oond met Gashob. Groot werkblad eiland met eet-area. Ingeboude hout TV-kas - Woonstel: Slaapkamer met ingeboude kaste. 1 badkamer - Waskamer met voldoende spasie, dubbelwasbak en konneksies vir wasmasjien – dit verbind die huis met die woonstel - Lieflike groot houtdek wat in ‘n L-vorm gebou is. 90 % toegemaak met glasdeure en vensters. Dit maak die area 'n ideale saamkuier area, in die Winter of somer. - “Louvre”dak wat ‘n gedeelte van die houtdek oordek - Ingeboude braai - Dakwaaier - Staalafdak: Parkering vir 4 x Voertuie - Netjiese plaveisel - Stoorkamer - Groentetonnel - Lieflike lowergroen tuin met baie bome. Groen area agter die huis met lieflike gemeenskaplike dammetjies en tuine. 'n Ware Lushof!! - Besproeiing - Sentrale Waterverkoeler - VERBLYFREG 'N VEREISTE – Kontak ons vir meer inligting omtrent die unieke eiendom
Rent as % of your income
32.8%
Manageable but tight
deposit + 1st month + admin
rent + deposit + admin
advertised price
Estimate only — landlords typically look for rent at or below 33% of gross monthly income, but affordability also depends on your other debts and credit profile.
H63 Visarendstraat Aan Die Oewer, Orania, Orania, Northern Cape
Area view — the exact address is shared on enquiry.
Listed by
Palesa Coetzee
Unclaimed listing — claim it to verify
Use the Message agent button at the bottom of the page to start a Liivra Chat. Your number stays private.
Browse more from this agent
TownhouseR 10 900 /mo
New Park
HouseR 8 660 /mo
Middelpos
HouseR 11 500 /mo
Kuruman
HouseR 8 000 /mo
South Ridge
HouseR 11 000 /mo
Kuruman
TownhouseR 12 000 /mo
Kestellhof
HouseR 9 380 /mo
Oosterville
TownhouseR 10 170 /mo
Cassandra